Spraak na Teks en transkripsie sagteware

Play

Begin Dikteer

Search Minus

Uitzoomen

Search Plus

Inzoomen

Clear

Duidelike Inhoud

Save

Stoor as .txt

Save Doc

Stoor as .doc

Copy

Kopieer Inhoud

Print

Druk Inhoud

Envelope

Stuur Inhoud

Taal

Kry

Punt, Tydperk .
Komma ,
Kommapunt ;
Dubbelpunt :
Stroop, Koppelteken -
Vraagteken ?
Uitroepteken !
Geopen hakies (
Geslote hakies )
Ruimte, Wit spasie
Nuwe lyn, Ingaan
Nuwe paragraaf ↵↵

Akkurate transkripsie van jou oudio- of videolêer danksy ons transkripsiesagteware.

Kry akkurate oudio-transkripsie of video-transkripsie van jou lêers danksy ons aanlyn outomatiese transkripsiediens. Teken nou in om jou gratis krediet te ontvang!

Gratis aanlyn spraak na teks: tik met jou stem.

Het jy al ooit daaraan gedink om jou stem te gebruik om alles te transkribeer wat jy getik wil hê?
Jy kan dit doen met ons gratis aanlyn spraak-na-teks hulpmiddel.

Kliek op begin dikteer en laat ons stem-na-teks-sagteware toe jou mikrofoon te gebruik.
Begin dikteer en sien hoe die aanlyn stemtranskripsie regstreekse jou boodskap transkribeer.

Hoe kan jy ons gratis aanlyn spraak-na-teks sagteware gebruik?

  1. Kliek op Begin Dikteer.
  2. Laat ons Spraak-na-Teks-sagteware toe om jou mikrofoon te gebruik.
  3. Begin dikteer.

Opname kan ook begin word met die sleutelbordkortpad Ctrl+Alt+D.
Werk dit nie vir jou nie? Maak seker dat jy Google Chrome-webblaaier gebruik.

Waarom jy ons gratis aanlyn spraak-na-teks sagteware moet gebruik?

Dit is vinnig, dit is eenvoudig en dit is heeltemal gratis. Ons spraak-tot-teks / spraakherkenningsagteware maak dit makliker as ooit tevore om jou stem en diksie in uitgetikte transkripsies te verander. Ons funksionele sagteware gee jou die kans om te dikteer, jou transkripsie as 'n teks te stoor, jou stemtranskripsie as 'n woorddokument te stoor, jou transkripsie te druk, per e-pos te stuur, en meer.

Deur ons transkripsie- en stem-na-teks-herkenningsinstrument te gebruik, kan jy 'n teks dikteer en sien hoe dit uitgetik word.

Watter kenmerke bied hierdie aanlyn stem-na-teks-sagteware?

Hierdie praat-tot-teks funksie bied 'n duidelike transkripsie, laat jou toe om teks te stoor, en dien as 'n stemtranskripsie. Hierdie hulpmiddel is gratis en aanlyn sodat jy dit vanaf enige plek kan gebruik en dit herken sleutel stemopdragte. Dit bied perfekte funksionaliteit vir professionele persone, onderwysers, studente en meer om met ‘n hoë kwaliteit met jou stem te tik, om produktiwiteit te verhoog.

  • Gratis en aanlyn
  • Geen aflaaie, installasie of registrasie
  • Ondersteun baie tale
  • Jy kan dikteer onderbreek of stop en ons sagteware sal begin waar jy opgehou het en jou plek hou
  • Herken stemopdragte om leestekens in te voeg: sê byvoorbeeld "Komma" en dit sal "," tik
  • Slim hoofletters
  • Jy kan die gedikteer teks stoor, kopieer, druk of stuur
  • Jy kan dit op jou rekenaar, tablet of selfoon gebruik

Wat is die voordele van stem-na-teks?

Sommige van die voordele van stem na teks kan voor die hand liggend lyk, en is dit maklik om te sien hoekom gratis stem-na-teks sagteware nuttig kan wees. Hierdie program bied egter baie meer voordele wat jy dalk nie oorweeg het nie.

Met ons stem-na-teks instrument kan jy kommunikasiegemak, vinnige dokumentasie en natuurlik buigsaamheid vir jou werk ervaar. Hoekom die tyd neem om jou goeie idees uit te tik as jy dit vinnig kan vaslê deur ons stem-na-teks hulpmiddel te gebruik?

Het jy al ooit 'n goeie idee gehad, maar sodra jy die kans kry om dit te tik, het jy die idee vergeet? Of verder, het jy al ooit in jou gedagtes 'n goeie sinkonstie gevorm, maar teen die tyd dat jy die dokument begin tik, het jou brein die volgorde heeltemal verander? Dit gebeur met almal van ons. Maar met ons spraak-na-teks instrument praat jy eenvoudig met ons sagteware en neem die idee op sonder om 'n vinger te lig! Druk dan eenvoudig die transkripsie, stoor dit as 'n teks, of stoor dit in 'n e-pos of Word-dokument.

Maar dit is nie al nie, daar is 'n lang lys voordele wat stem-na-teks hulpmiddels kan bied! Byvoorbeeld, stem na teks sagteware kan:

  • Jou help om tyd te spaar: 'n spraakherkennings hulpmiddel vat die helfte van die tyd wat dit sou neem om 'n dokument te tik
  • Multitaak: dit is 'n moet vir besige individue
  • Maak minder foute: wanneer jy tik, is dit moontlik om foute te maak en idees nie goed vas te vang nie. Met 'n stem-na-teks-omskakelaar kan jy die emosie, boodskap en korrekte taalgebruik direk vasvang in jou transkripsie.
  • Maak dit makliker as ooit om met jou slimfoon te werk en kommunikeer: ons program werk met iPhone, Android, tablette en meer: maak dit net oop met Chrome. Waarborg dat jou inligting veilig is: dit gaan direk van ons transkripsiediens na die volgende plek waar jy verkies (as 'n teks, woorddokument, gedrukte dokument, ens.).
  • Maak ‘n langdradige werk vaartbelyn
  • Verhoog en verbeter werkvloei en sigbaarheid, wat makliker bestuur van projekte en groter omkeertyd moontlik maak

Wat presies is spraak herkenning?

'n Spraakherkenningshulpmiddel, andersins bekend as 'n outomatiese spraakherkenningshulpmiddel, spraak-na-teks sagteware, of aanlyn-spraakherkenningshulpmiddels, is sagteware wat ontwerp is om regstreekse transkripsie van regsteekse diktee met jou stem te bied. Hierdie tipe hulpmiddels vereis geen tik of fisiese inspanning nie.

Hulle werk slegs op grond van die gebruiker se stem en bied dan 'n getikte of geskryfde weergawe van daardie diktee. Terwyl die meeste spraak-tot-teks-programme verskillend werk, bied hulle gewoonlik regstreekse, oombliklike spraakherkenningtranskripsie.

Wie gebruik spraak-na-teks ook bekend as stemtik?

Spraakherkenninghulpmiddels is 'n nuttige toevoeging vir meeste mense. Met ander woorde, byna enigiemand wat spraak-na-teks-sagteware wil gebruik, sal vinnig die voordele daarvan byna onmiddellik sien.

Hierdie hulpmiddel is gebou om produktiwiteit te verbeter vir professionele persone wat tyd kan spaar deur vinniger notas te tik, doeltreffende en effektiewe vergaderingnotas te neem, deeglike te-doen-lyste te skep en onderweg te dikteer.

Baie mense vind baat by die stemtik- en die praat-na-teks funksie. Dit is 'n handige praat-na-teks hulpmiddel vir professionele persone, onderwysers en studente wat wil uitblink. Dit verbeter die vermoë om akkurate klasnotas te neem, maak 'n ware verksil vir tesisverklaringswerk, verbeter woordeskat asook enige tipe skryf- of praatwerk.

Diktee is 'n ondersteunende tegnologie en ons is verheug om elke dag duisende mense regoor die wêreld te help wat sukkel met skryf. Hierdie spraakherkenningshulpmiddel help mense wat disleksie en ander leer- en denkverskille het, wat skryf moeilik maak. Dit is ook behulpsaam vir blindes of gesiggestremde mense.

Praat-na-teks laat jou toe om met jou stem eerder as met die hand of met 'n sleutelbord te skryf. Spraak-na-teks sagteware is ontwerp om tik makliker te maak as ooit tevore deur slegs ‘n stem te benodig om ‘n diktee te transkribeer.

Spraak-na-teks is behulpsaam vir diegene wat graag hul konsentrasie en werkvloei aan die gang wil hou sonder afleiding, diegene wat fisies gestremd is, en diegene wat bloot die gemak geniet om nie hul gedagtes hoef te tik of uit te skryf nie.

Aanlyn diktee teenoor Spraak-na-Teks hulpmiddels: wat is die verskil?

Gebruikers lees of hoor van twee verskillende tipes sagteware of hulpmiddels bekend as aanlyn diktee en spraak-na-teks programme. Alhoewel hierdie twee terme saam gebruik word, wonder baie of daar 'n verskil tussen die twee is. In die meeste gevalle is dit nie so nie. Aanlyn-diktee hulpmiddels en spraak-na-teks programme val in dieselfde kategorie en doen dieselfde ding. Die verskil is egter wanneer jy dikteer wat dit regstreeks gebeur.

Met spraak-na-teks programme word dit gewaarborg dat die program 'n hulpmiddel is wat deur outomaties intelligensie bestuur word. Met ander woorde, daar is geen regstreekse persoon wat met hierdie diktee help nie. Alhoewel dit ook dikwels die geval is in aanlyn-dikteerhulpmiddels, kan aanlyn-diktee soms verwys word na 'n regte persoon wat dikteerdienste aanlyn aanbied.

Spraakherkenning-hulpmiddel probleemoplossings

Die volgende probleme mag voorkom:

  • Die webblaaier ondersteun nie spraakherkenning nie: die nuutste weergawe van Chrome doen wel.
    Ons beveel sterk aan dat jy Chrome gebruik.
  • Hardewareprobleem met die mikrofoon: maak seker dat jou rekenaar jou mikrofoon opgetel het.
  • Toestemming is nie gegee om jou mikrofoon te mag gebruik nie.
    Gee toegang aan ons Spraakherkennings program na jou mikrofoon.
  • Die webblaaier luister na die verkeerde mikrofoon.
    Om mikrofoon toestemming probleme op te los, kliek op die klein kamera-ikoon in die webblaaier se adresbalk (sal verskyn nadat jy op die begin dikteerknoppie gekliek het), en stel daar die toestemming om die gebruik van mikrofoon toe te laat. Kies ook die korrekte mikrofoon uit die aftreklys lys.

As jy ander probleme het, kontak ons asseblief om die probleem volledig te beskryf.

Wat is spraak-na-teks sagteware?

Spraak-na-teks sagteware is 'n spraakherkenningshulpmiddel. Deur na jou stem te luister, herken dit outomaties wat jy sê en transkribeer dit terselfdertyd in teks. Deur stemherkenning sagteware te gebruik, kan jy vinniger tik en spel-en tikfoute vermy. Stem-tik sagteware gee regstreekse stemopname-na-teks.

Hoe om sraak-na-teks aan te skakel?

Om ons spraak-na-teks sagteware aan te skakel, moet jy net op die "Begin dikteer"-knoppie te kliek en die program toegang tot jou mikrofoon te gee. Die spraakherkenningsagteware sal dan begin luister na wat jy dikteer en sal begin transkribeer wat jy sê.

Hoe om spraak-na-teks te gebruik?

Een manier om dit te gebruik, is om ons gratis spraak-na-teks program oop te maak. Kies die taal wat jy regstreeks getranskribeer wil hê en kliek op "begin dikteer". Gee jou webblaaier toegang tot jou mikrofoon en begin dikteer. Die gratis stemdikteersagteware sal jou stem herken en sal die diktee terselfdertyd in teks transkribeer.

Is daar enige sagteware wat spraak na teks kan omskakel?

Ja, ons gratis aanlyn spraak-na-teks-sagteware is een van die programme wat spraak na teks kan omskakel. Dit is 'n gratis outomatiese hulpmiddel wat sonder registrasie gebruik kan word. Jy kan dit op jou rekenaar, tablet of op jou selfoon gebruik.

Wat is spraak-na-teks tegnologie?

Spraak-na-teks tegnologie skakel gesproke woorde om in teks. Die omskakeling van oudio na teks word gelyktydig gedoen en help jou om vinniger te skryf en om tikfoute te vermy. Die klank-na-teks omskakelaar is een van die beste oplossings wanneer jy aantekeninge wil maak. Jy kan dit ook as 'n gratis aanlyn stemopnemer gebruik. Geen papier en pen is nodig nie, jy moet net toegang hê tot jou gunsteling toestel en internet.

Hoe om stem-na-teks te gebruik?

Om die stem-na-teks-omskakelaar te gebruik is maklik, gratis en geen registrasie is nodig nie. Om ons oudio-na-teks omskakelaar te gebruik, kies eenvoudig die taal wat jy gaan praat. Om stem na teks om te skakel, kliek op "begin dikteer" en laat die program toe om jou mikrofoon te gebruik. Die regstreekse transkripsie sal onmiddellik begin.

Hoe om stem-na-teks te doen?

Jy kan stem-na-teks aanskakel deur op die "begin dikteer"-knoppie te kliek en deur die program toe te laat om jou mikrofoon te gebruik. Jy kan dan begin praat en die regstreekse transkripsie sal begin. Wat jy sê, sal outomaties in teks omgeskakel word en dit sal op jou skerm verskyn.

Wat is spraakherkenning?

Spraakherkenning is tegnologie wat jou stem herken en wat elke woord wat jy sê in teks omskakel. Dit help jou om vinniger te tik en tikfoute te vermy. Ons spraakherkenningsagteware kan deur baie mense gebruik word soos joernaliste, studente, besigheids persone, skrywers, ens.

Hoe werk spraakherkenning?

Nadat jy op die knoppie “begin dikteer” gekliek het, sal die spraakherkenning program die klank wat deur jou mikrofoon opgeneem is na 'n eksterne vennoot stuur soos Google Text-to-Speech, IBM Watson Speech to Text, Microsoft’s speech-to-text of Amazon Transcribe. Die vennoot sal dan jou spraak in teks omskakel en die tekstranskripsie terugstuur. Hierdie proses vind regstreeks plaas, en daarom sal jy die oudiotranskripsie direk op jou skerm kan sien. Dit is ook hoekom jy aan die internet gekoppel moet wees om hierdie hulpmiddel te gebruik.

Hoe om met jou stem te tik?

Jy kan tik met jou stem deur ons gratis stem-na-teks sagteware te gebruik. Dit is nie nodig om enige iets af te laai of te registreer nie. Jy moet net die taal te kies wat jy gaan praat, die knoppie "begin dikteer" te kliek en die webwerf toegang tot jou mikrofoon te gee. Sodra dit klaar is, sal jy sien dat die woorde wat nounet uitgespreek is, outomaties in teks getik word.

Hoe om stem-tik aan te skakel?

Dit is baie maklik om hierdie stemtiksagteware aan te skakel. Jy hoef net die taal te kies, op die "begin dikteer" knoppie te kliek en die stelsel toegang tot jou mikrofoon te gee. Jy hoef nie enige iets af te laai, te betaal of jou e-pos te registreer nie. Jou transkripsie vind regstreeks plaas en is heeltemal anoniem.

Wat beteken dit om te tik met jou stem?

Stem-tik beteken dat jy kan tik deur jou stem te gebruik in plaas van jou sleutelbord. Deur jou stem te gebruik in plaas van jou sleutelbord help dit om spelfoute en oneffektiwiteit te vermy.

Hoe om praat-na-teks te gebruik?

Praat na teks is maklik. Deur die regte aanlyn transkripsie-hulpmiddel te vind, kan jy jou teks skryf deur te praat. Ons aanlyn stem-na-teks sagteware kan tik wat jy dikteer. Kliek op "Begin dikteer" en jou diktee sal regstreeks op die skerm getik word.

Hoe om praat-na-teks aan te skakel?

Wonder jy hoe om praat-na-teks te gebruik? Deur op die knoppie "begin dikteer" te kliek en die sagteware toegang tot jou mikrofoon te gee, kan jy die praat-na-teks-sisteem aanskakel. Sodra hierdie twee stappe voltooi is, kan jy begin dikteer wat jy wil tik en die stelsel sal jou stem outomaties in teks transkribeer.

Wat is regstreeekse transkribsie?

Regstreekse transkripsie bied jou ‘n onmiddellike opsomming van wat jy sê. Dit gebruik spraakherkenningstegnologie om jou stem in teks te verander. Ons regstreekse transkripsiesisteem bied jou regstreekse transkripsies. Jou stem word op die plek in teks getranskribeer.

Hoe om regstreekse transkribsie te gebruik?

Twee elemente is nodig om ons regstreekse transkripsie sagteware te gebruik. Jy moet 'n mikrofoon asook internetkonneksie hê. Kliek op "begin dikteer" om die regstreekse transkripsieproses te aktiveer. Begin praat en die sagteware sal onmiddellik transkribeer wat jy sê.

Hoe werk spraak-na-teks?

Praat-na-teks hulpmiddels luister na jou stem en transkribeer outomaties die woorde wat jy gepraat het na teks. Hierdie proses word regstreeks gedoen. Dit is gratis en het geen registrasie nodig nie. Om die sagteware te begin gebruik, kliek eenvoudig op die "Begin dikteer" knoppie.

Kan ek spraak na teks omskakel?

Ja jy kan. Om spraak na teks om te skakel is maklik. Skakel ons stem-na-teks hulpmiddel aan, kies die taal wat jy gaan praat en begin dikteer wat jy op die skerm geskryf wil hê. Jy kan ook leestekens byvoeg deur byvoorbeeld "punt" of "komma" te sê.

Hoe kan ek stem-na-teks aanskakel?

Om stem-na-teks aan te skakel, kliek op die knoppie "begin dikteer", laat die sisteem toe om te registreer en verleen toegang tot jou mikrofoon. Jy kan dan hard begin praat. Die sisteem sal hoor wat jy sê en die woorde outomaties op die skerm skryf.

Hoe kan ek tik met my stem?

Jy kan met jou stem tik deur ons stem-na-teks program oop te maak. Kliek op "begin dikteer", verleen toegang tot jou mikrofoon en jy kan begin om jou stem in teks te transkribeer.

Is spraak-na-teks gratis?

Ons spraak-na-teks is gratis en het geen registrasie nodig nie. Jy hoef slegs 'n goeie internetkonneksie te hê en 'n mikrofoon. Jy kan Spraak-na-teks enige plek gebruik, vanaf jou rekenaar, jou tablet of jou selfoon.

Hoe om ‘n oudio lêer te transkribeer?

Om die transkripsie van 'n oudiolêer te kry, teken in by ons transkripsiesagteware AudioScripto.

Sodra jy ingeteken is, kies die taal van jou oudiolêer en laai dit op. 'n Paar minute later, sodra die oudiolêer getranskribeer is, sal jy per e-pos in kennis gestel word dat jou transkripsie gereed is. Jy kan dadelik die transkripsie van jou oudiolêer aflaai.

Hoe om 'n transkripsie te maak van 'n oudiolêer?

Om 'n transkripsie van 'n oudiolêer te maak, registreer eenvoudig by ons transkripsiesagteware AudioScripto.

Kies die taal van jou oudiolêer en laai dit op. Sodra die lêer opgelaai is, sal die transkripsie begin. Jy sal 'n paar minute later 'n e-pos ontvang wat jou inlig dat jou oudiolêer getranskribeer is en dat die transkripsie gereed is.

Wie kan oudio- of videolêers transkribeer?

Daar is verskeie maatskappye wat transkripsiedienste of hulpmiddels aanbied wat oudio- of videolêers in teks kan transkribeer.
Dit kan met deur ‘n persoon of outomaties gedoen word. Die keuse tussen beide opsies sal afhang van jou behoeftes.

Is outomatiese transkripsie beter as menslike transkripsiedienste?

Dit hang van jou behoeftes af, maar outomatiese transkripsies het 'n paar voordele teenoor menslike transkripsies.

‘n Outomatiese transkripsie hulpmiddel soos AudioScripto:

  • Is vinniger as 'n mens: laai jou lêer op, wag 'n paar minute en ontvang die transkripsie van jou oudio- of videolêer,
  • Sal die transkripsie byna onmiddellik voltooi: jy is seker dat die transkripsie binne die sperdatum voltooi sal word,
  • Will complete the transcription almost instantly : you are sure that the transcription will be completed within the deadline,
  • Is goedkoper as menslike transkripsies,
  • Vermy menslike foute: jy het nie die onsekerheid om dalk die verkeerde persoon vir die werk te kies nie.

Ten spyte van die feit dat menslike transkripsie baie stadiger is as outomatiese transkripsie hulpmiddel, is die kwaliteit van die transkripsie veronderstel om beter te wees as die outomatiese transkripsie. Maar dit hang af van die persoon wat jou oudio- of videolêers transkribeer. Danksy kunsmatige intelligensie word die kwaliteit van outomatiese transkripsie elke dag beter!